Geniet 'n heerlike spitbraai, besigtig ons skouhuise en woonstelle en ervaar die Birdhaven-leefstyl in die Midstream-omgewing. Koop op die dag en ontvang 'n slaglam op okkupasie. Langtermynhuuropsies is ook beskikbaar. Maak vandag nog jou afspraak.