Hou jy van wat jy sien? Kom ons maak dit joune.
Met 'n beperkte aantal eenhede beskikbaarby Birdhaven Aftreelandgoed, is nou die tyd om te verseker dat jy die gesonde, aktiewe aftrede kry waarvan jy droom.
Birdhaven, geleë in die Midstream-area, wat een van Gauteng se mees gesogte woongebiede is, bied uitsonderlike toegang tot topgehalte-infrastruktuur, verskeie winkelsentrums, uitstekende gesondheidsorg en, bowenal ’n veilige, gemeenskapsgefokusde leefstyl.