fbpx
December 4, 2018

Bronberglandskap se Natuurskoon

Hier word inwoners met ‘n asemrowende landskap van klipkoppies, grasveldareas en ‘n ryk biodiversiteit bederf. Bronberg is tuiste tot ‘n wye verskeidenheid fauna en flora en ‘n merkwaardige diversiteit van dierelewe.
July 25, 2018

Bronberg Aftreelandgoed – Leef voluit!

Oom Fanie van Wyk kan elke dag heerlik in die oord stap. Om daagliks binne die oord sy oefeninge te doen, wetende dat hy heeltemal veilig is en boonop vriende langs die pad kan groet is vir hom een van die lekkerste dinge.
July 25, 2018

Bronberg Aftreelandgoed – ‘n Lewe om van te droom

Bronberg Aftreelandgoed - Iemand het eenkeer gesê: “Soms weet mens nie waarvan jy droom nie - tot jy dit sien…”
July 24, 2018

By Bronberg is jy veilig en versorg

Bronberg Aftreelandgoed bied ‘n moderne, volledig toegeruste, 24-uur sorgeenheid. Die sorgeenheid maak voorsiening vir die volledige versorging van verswakte bejaardes.