Published by Melisse at December 4, 2018 Hier word inwoners met ‘n asemrowende landskap van klipkoppies, grasveldareas en ‘n ryk biodiversiteit bederf. Bronberg is tuiste tot ‘n wye verskeidenheid fauna en flora en ‘n merkwaardige diversiteit van dierelewe.